Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90

In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al lank genoeg aan dat dit al moeiliker word vir albei partye om enigsins hul doelwitte te bereik.

00:00 Wie gaan eerste ingee?
09:35 Demokrate op die voorvoet
16:14 VSA gryp moontlik by Kuba in
19:40 Belangrike verkiesings in Latyns-Amerika
21:18 Rusland-Oekraïne-konflik en herbewapening
27:13 Politieke ontwikkelinge in Europa