Dié woord dans op Sally Andrew se tong

Daar is woorde wat jy nie net hoor nie – jy ervaar hulle. Sally Andrew, skrywer van die gewilde Tannie Maria-boeke, vertel van die Afrikaanse woord wat vir haar vol geur, ritme en stories is.