Sally Andrew lees uit ‘Wild things never die’

Sally Andrew, skrywer van die gewilde Tannie Maria-boeke, lees ‘n gedeelte uit ‘Wild things never die’. Dit is die vyfde boek in die reeks.