In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
00:00 Nuus van regoor die wêreld
01:40 Iran en die VSA se onderhandelingsposisies
08:05 Trump, die bepalende faktor in middeltermynverkiesing
16:45 Victor Orban na 16 jaar uitgestem
24:48 Verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland