Chery-reis met Tiggo 7 afgesluit

Chery-reis met Tiggo 7 afgesluit

Op die derde dag van ons reis saam met Chery in sy nuwe energie-voertuie, is ons agter die stuur van die Tiggo 7. Die kortste been van ons reis was die oorblywende 160 km vanaf Port Alfred tot in Port Elizabeth.
Ons gee terugvoer oor wat ons geleer het oor die tyd wat ons met Chery se hibriede voertuie deurgebring het.

#MaroelaMedia #Tiggo #Chery