Ons het saam met Chery Suid-Afrika vanaf Johannesburg na Port Elizabeth gereis met drie van Chery se nuwe energie-voertuie. Oor drie dae, het ons om en by 1 200 km met die Tiggo 7, Tiggo 8 en die hibriede Tiggo 9 gery. Op die eerste dag van ons reis het ons vanaf Bryanston na Colesberg gery in die Tiggo 8.