Baie Suid-Afrikaners is ʼn bietjie gryser ná die afgelope Saterdag se kragmeting teen Engeland. Arnold Geerdts antwoord weer ʼn paar moeilike lesersvrae en spreek hom uit oor of Pollard en Ox in die beginspan moet wees.