Die datum van die komende munisipale verkiesing is aangekondig. Dit beteken die politieke veldtogte skop met mag en mening af, en al die moddergooi wat daarmee gepaard gaan. “Prominente politici swem al in slaggate en dammetjies, daar word modder gegooi." Kyk hierdie week se episode van Wat Sê Die Nuus.