Afrikaanse Nuus | 22 April 2022

————– Bulletin inhoud ————–

00:00 – Intro
00:31 – Samewerking met Botswana bespreek
02:48 – Woorde klap oor Eskom-onvermoë
06:15 – Mkhwebane se saak duur voort
09:16 – Kommer oor uitbreking van waterdraende siektes
11:18 – Pietermaritzburg, polisie duiker te ruste gelê
12:04 – Kabinetskommelinge vir Wes-Kaap
15:34 – Sake
16:13 – Weer

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.