30 jaar in politiek: Wat Pieter Mulder bybly

Ná byna drie dekades in die parlement kyk Pieter Mulder terug op die groot geskiedkundige oomblikke, en die mense en stories agter die skerms wat hom bybly.