
Wêreldwys | Waar lê die mag gesentreer? | Ep. 111
In hierdie week se episode van Wêreldwys ontleed Jaco Kleynhans die sentrale vraagstuk in die globale politiek: Waar lê die mag gesentreer? In internasionale organisasies soos die Verenigde Nasies (VN), met multilateralisme as uitgangspunt, of eerder in die invloedsfere van groot moondhede?
0:00 Waar lê mag gesentreer?
14:59 Vrede in Oekraïne op die agenda
22:06 Belangrike Spaanse verkiesing
#MaroelaMedia #Wêreldwys #JacoKleynhans

