
Kersfees hoef nie ’n fortuin te kos nie!
Maak hierdie feestyd ’n bietjie meer bekostigbaar met Ons Winkel. Van ietsie vir elke lid van die gesin tot mooi verrassings en dalk selfs ’n stukkie Kersfeesdekor om jou huis meer feestelik te maak.
Kom ontdek die lekkerte van “thrift” en strek jou Kersfeesbegroting ’n bietjie verder.
Loer in by jou naaste Ons Winkel en ontdek jou eie “Thriftmas”-skat. Vind jou naaste Ons Winkel uit die 130 winkels landswyd by Helpendehand.co.za/ons-winkel.
#promosie #OnsWinkel #Thrift #HelpendeHand

