Party woorde uit ’n liedjie bly ʼn mens by, selfs jare nadat jy dit die eerste keer gehoor het. Nadine deel ʼn paar reëls wat sy nie sommer vergeet nie.
Watter Afrikaanse liedjie se woorde onthou jy altyd?
#MaroelaMedia #LekkerAfrikaans #Nádine