
Wêreldwys | Opgedra aan Charlie Kirk | Ep. 96
In dié week se episode van Wêreldwys besoek Jaco Kleynhans Turning Point USA se hoofkantoor en staan stil by die nalatenskap van die stigter Charlie Kirk, wat hom vir meer as ’n dekade beywer het om konserwatiewe idees op Amerikaanse universiteitskampusse te bevorder. Hy kyk ook na Phoenix, Arizona, een van Amerika se snelgroeiende stede en ’n toenemend invloedryke politieke spilpunt, en bespreek hoe demografiese en beleidsveranderinge dié staat se rol in die Amerikaanse politiek hervorm.
Hoofstukke
00:00 Turning Point USA ná Charlie Kirk
05:46 Nuwe Barak Obama-biblioteek
06:53 Terreur se lang skadu
10:45 Deurslaggewende deelstaat
16:31 Amerikaanse politieke klimaat tans
#MaroelaMedia #Wêreldwys #JacoKleynhans #CharlieKirk

