
Onverskrokke Khathu wil veg vir Ekurhuleni
“Ek wil dit kan doen vir die 4,2 miljoen inwoners van Ekurhuleni en as dit beteken dat ek my lewe op die spel moet plaas, sal ek liewer doodgemaak word met die wete dat ek vir ’n beter Ekurhuleni geveg het,” sê Khathu Rasilingwane, die DA se burgemeesterskandidaat vir dié metro.
Lees meer op maroelamedia.co.za
#MaroelaMedia #Ekurhuleni #Khathu Rasilingwane #DA

