Tussen tradisie en nuwe politiek

Die parlement is ʼn instelling wat sterk op tradisie gebou is. Sommige gebruike het politieke bedelings oorleef, terwyl ander saam met die land verander het. Pieter Mulder gesels oor die spanning tussen ou tradisies en ʼn nuwe politieke werklikheid.