Pieter Mulder oor Suid Afrika se toekoms

Van die laaste jare van apartheid tot die ontstaan van ʼn nuwe demokratiese bestel, was Pieter Mulder teenwoordig tydens oomblikke wat later deel van Suid-Afrika se geskiedenis sou word. Hy deel ook hoe hy vandag na die land se toekoms kyk.