Dr. Pieter Mulder vermoed die ANC gaan pres. Cyril Ramaphosa, net soos in die geval van oudpres. Jacob Zuma enduit beskerm. “Jy moet die ANC-politiek verstaan. Dit is ’n ander soort lojaliteit,” verduidelik die oud-LP en adjunkminister.