Korttermynmarkskommelinge kan dit moeilik maak om by ʼn beleggingsplan te hou. Tog wys geskiedenis dat geduld en ʼn langtermynbenadering dikwels beter resultate lewer.
In hierdie video verduidelik Armand Olivier van Dinamika Finansiële Dienste waarom tyd in die mark belangriker is as tydsberekening, en hoe jy gefokus kan bly op jou langtermyndoelwitte.
Besoek www.dinamika.co.za vir meer inligting.
Lees die volledige berig op Maroela Media.
#MaroelaMedia #beleggings #geldsake