
Die Lamb Champs Invitational bring van die beste van Lamb Champs byeen vir ‘n spesiale vertoonvenster ter viering van uitsonderlike lamsvleis, familieboere en die mense en vennote wat gehelp het om die Lamb Champs-reis te bou. Verwag uitsonderlike lamsvleis, strawwe kompetisie, lewendige vermaak en ‘n paar verrassings.
Hierdie byeenkoms word regstreeks uitgesaai op Maroela Media se Facebook- en YouTube-blad om 16:00 op Saterdag 31 Oktober.
#MaroelaMedia #LambChampsInvitational2026

