Brandstofskok | Is elektriese voertuie die antwoord?
Die verhoging in die brandstofprys laat Suid-Afrikaners steier, maar is daar ’n alternatief? ⛽
Kan elektriese voertuie die oplossing vir peperduur brandstof wees?
#MaroelaMedia #EV #brandstof #elektries