Wat jy van risiko en opbrengs moet weet

Hoër opbrengs beteken gewoonlik hoër risiko – maar hoe werk dit in praktyk?

In hierdie video verduidelik Armand Olivier van Dinamika Finansiële Dienste hoe risikoprofiele werk, waarom diversifikasie belangrik is en hoe emosies jou beleggingsbesluite kan beïnvloed.
Besoek www.dinamika.co.za vir meer inligting.

Lees die volledige berig op Maroela Media.

#Beleggings #FinansiëleBeplanning #MaroelaMedia