“Ek is die trotsste Suid-Afrikaner omdat ek die besluit geneem het om die arrogante Cilliers Brink te verwyder,” het Mashaba vandeesweek in ’n onderhoud aan Maroela Media gesê.