Stoepkuiers | Rooksein gesels oor nuwe hoofstuk

Stoepkuiers | Rooksein gesels oor nuwe hoofstuk

In die jongste episode van Maroela Media se “Stoepkuiers” gesels Mizanne van Wyk met die lede van Rooksein oor die groep se nuwe hoofstuk en toekoms.

#MaroelaMedia #stoepkuiers #Rooksein