Paasnaweek is om die draai, en met allerhande Paasfees-lekkergoed wat deesdae op die rakke te vinde is, het Maroela Media dit goedgedink om ʼn paar Malvalekker-paaseiers met ʼn sogenaamde blinde toets te beproef.