En die mode-Oscar gaan aan …

En die mode-Oscar gaan aan …

Maroela Media se vermaak- en leefstylspan het modepolisie gespeel en oor hul gunstelinguitrustings by vanjaar se Oscar-toekennings gesels. Kyk die video en sê vir ons watter uitrusting jou gunsteling was.

#MaroelaMedia #Oscars #mode