
Trump-tariewe knou Wes-Kaapse landbou
Die Wes-Kaapse landbousektor voel reeds die knou van die onlangse tariewe wat die VSA op sekere Suid-Afrikaanse produkte ingestel het. Dr. Ivan Meyer, LUR vir landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme in die Wes-Kaap, sê daar word geraam dat 30 000 werksgeleenthede moontlik in die slag kan bly.
#MaroelaMedia #landbou #Trumptariewe

