
Só spring Wes-Kaap bek-en-klouseer vry
Hoewel die Wes-Kaap vry is van bek-en-klouseer, waarsku dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse LUR vir landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, dat dit slegs só kan bly indien produsente streng by bioveiligheidsmaatreëls hou.
#MaroelaMedia #landbou #bekenklouseer

