George-tragedie: stryd teen tyd

Reddingswerkers op die bouperseel op George waar ‘n gebou Maandag ineengestort het, is gewikkel in ‘n stryd teen tyd. Hoe meer tyd verloop, hoe meer onwaarskynlik is dit dat nog slagoffers lewend uit die puin gered gaan word.
(Beeldmateriaal: Eugene Gunning)