Loer agter die skerms by ‘In die sop’

Maroela Media het op die stel van een van die episodes van die derde seisoen van die gewilde werklikheidsreeks “In die sop” gekuier.