Opposisieleiers gesels oor naderende verkiesing

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het sy verkiesingslagspreuk Dinsdag tydens die amptelike bekendstelling van die 2024-verkiesing bekend gemaak.