
Ná Donderdag se haarsnysessie het die leerders en onderwysers van Hoërskool Delmas besluit om Vrydag almal pienk aan te trek en strikke te dra. Daar is tydens die oggendopening by die skool ballonne vrygelaat en ʼn gebed is vir Pedri en sy sussie gedoen.
Lees meer op Maroela Media: https://spens.co.za/fCON7Hh8GetQ

