‘Diepe Waters’ se eenjaarmylpaal en tweede seisoen is met ʼn soet bederfie beklink. Maroela Media het ook ʼn blik agter die skerms gekry en in die feesvieringe gedeel.