
‘n Verdagte is in hegtenis geneem nadat ‘n brandstigter vir bykans twee jaar huise in die gegoede noordelike woonbuurte van Johannesburg aan die brand gesteek het. Meer as 20 luukse huise het afgebrand. Die brandstigter het ingebreek en die huise aan die brand gesteek nadat hy homself aan kos en drank gehelp het.Ons hoor hoe die verdagte aangekeer is.
For more news, visit sabcnews.com and also #SABCNews on all Social Media platforms.

