
Die bekendmaking van die beeldmateriaal van ‘n man wat sy vrou aanrand het groot opanbare woede ontlok. Ons gesels met sy vrou, Nicoleen Swart. #JACOSWART.
En baie welsynsorganisasies kry swaar. Sedert die Covid-19 inperking het skenkings baie afgeneem. Ons praat met die organisasie Helping Those in Need. #HELPINGTHOSEINNEED.
For more news, visit sabcnews.com and also #SABCNews on all Social Media platforms.

