[PROMO] Fokus | R31 tussen Kimberley en Barkley-Wes Konstruksiewerk: Op Woensdag - 08 Junie 2022

Konstruksiewerk word die afgelope twee maande aan die R31 tussen Kimberley en Barkley-Wes gedoen. Swaar reën het die pad lelik verspoel. Die padoppervlakte word nou met meer as een punt vyf meter gelig. Maar is dit die oplossing?
En diegene wat nie ‘n warm wintersbaadjie het nie, kan aan bome ‘n baadjie gaan "pluk".

For more news, visit sabcnews.com and also #SABCNews on all Social Media platforms.