Afrikaanse Nuus | 16 Mei 2022

00:00 – Intro
00:36 – Eskom dompel land in fase-4 donkerte
03:05 – Malema vaar uit teen Zondo
05:35 – Tazné-verdagte weer woensdag in hof
06:12 – Speurhoof se dood het geen invloed, sê Nel
06:37 – Provinsiale ANC bekyk alle lede
07:08 – Geen einde aan gesinsgeweld
09:14 – COVID-19-sindikaat floreer
11:18 – John Hudson | Nasionale Landbouhoof: Nedbank
12:45 – Sake
13:20 – Weer

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.