In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek ons die koninklike besoek aan Washington DC, sowel as die jongste nuus oor die stryd tussen die VSA en Iran, veranderende globale oliemarkte met die Verenigde Arabiese Emirate wat uit OPEC onttrek en belangrike begrotingsverskuiwings in Europa met meer lande wat besef dat hulle welsynstate onvolhoubaar is, terwyl besteding aan verdediging verhoog moet word.
00:00 Twee konings in die Withuis
19:08 Nuutste oor Iran
26:17 VAE onttrek uit Opec
29:52 Einde van die Europese welsynstaat in sig