[PROMO] Fokus | Die swak toestand van baie paaie in die land

SPEEL OP WOENSDAG 27 APRIL 2022

Suid-Afrikaners kla gereeld oor die swak toestand van baie paaie in die land.
In die Noord-Kaap is dit slaggate wat inwoners van Kimberley tot raserny dryf. Maar in baie verafgeleë gebiede is talle grondpaaie ook onbegaanbaar. Boonop is die R31 wat Kimberley met dorpe soos Kathu verbind op twee plekke gesluit weens verspoelings.

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #Fokus op sosiale media.