Fokus | Stygende lewenskoste

Die immer stygende lewenskoste is ‘n groot bron van kommer vir baie. Waar gaan dit eindig? En wat kan Suid-Afrikaners doen om te oorleef in hierdie moeilike tye?

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #Fokus op sosiale media.