Afrikaanse Nuus | 25 Maart 2022

————– Bulletin inhoud ————–

00:00 – Intro
00:25 – Uitspraak in moord op swanger vrou
02:34 – Dudula-leier Maandag in hof
03:03 – ID-bedrogsindikaat ontbloot
03:34 – Zimbabwe hou môre ‘n verkiesing
04:55 – Charlotte Maxeke erken veiligheidsbreuk
07:09 – Korrupsie in munisipaliteite kommerwekkend
09:37 – Sahlulele Luzipo | Komiteevoorsitter: Minerale Bronne en Energie
10:26 – Bafana Bafana pak Guinee
12:13 – Pragtige glimlagte oral
13:59 – Outro
14:30 – Weer

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.