Bendegeweld deur die oë van ‘n kind. ‘n 12-jarige seun maak ‘n kortfilm oor die geweld wat hy en sy maats gereeld beleef. Tristan Amerika van Atlantis in Kaapstad wil jongmense waarsku om nie in die kloue van bendes te beland nie. Sy pa was self ‘n slagoffer van bendegeweld toe ‘n dwaalkoeël sy lewe geëis het.
Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.