Fokus | Bendegeweld deur die oë van 'n kind

Bendegeweld deur die oë van ‘n kind. ‘n 12-jarige seun maak ‘n kortfilm oor die geweld wat hy en sy maats gereeld beleef. Tristan Amerika van Atlantis in Kaapstad se pa was self ‘n slagoffer van bendegeweld

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.