
Het jy al vir jouself ‘n gratis profiel op Maroela se nuwe webwerf opgestel? Jy kom in aanmerking vir jou deel van R10 000 kontant! ‘n Profiel bied jou die geleentheid om jou ervaring van die webwerf volgens jou eie voorkeure aan te pas. Jy kan byvoorbeeld tussen donker en ligte modus kies, die teksgrootte verstel, met emotikone op berigte reageer, kommentaar lewer en vir nuusbriewe inskryf. Onthou: daar is steeds geen intekengeld of verpligte finansiële bydrae nie. Saam bou ons aan die Maroela-gemeenskap!
#nuwemaroela #lekkermaroela

