’n Tweede kans verander alles | Moeggesukkel

’n Tweede kans kan die deur vir baie ander mense oopmaak. ❤️

Hy het nie eens meer ’n tandeborsel gehad nie, maar vandag is Winton Ferreira, ’n ontwikkelaar van Fax2Email, die algemene bestuurder van Rental Buddies.

Hoe het sy lewe só verander? ’n Tweede kans by Moeggesukkel en mense wat sy potensiaal raakgesien het.

Luister na sy verhaal en ontdek wat gebeur wanneer iemand weer in jou glo.

Dis ’n stukkie van die verhaal agter Moeggesukkel en Jacques Papenfus se boek “Die seun wat bly leef het”.

#promosie #Moeggesukkel #Rentalbuddies #hoop