
Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108
In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in vandeesweek se middeltermynverkiesing behaal het.
00:00 Verwagtinge van die verkiesing
03:32 Gevolge van die demografiese golf
05:44 Gesprekspunt oor tariewe
08:18 Ontleding van verkiesingsuitslae
#MaroelaMedia #Wêreldwys #JacoKleynhans

