
Dis nie altyd net die kos wat ’n ete onvergeetlik maak nie. Louise Volschenk vertel watter Afrikaanse woord vir haar die verskil tussen ’n gewone ete en ’n besonderse kuier beskryf.
Wat is jou geheim vir ’n lekker kuier?
#MaroelaMedia #LekkerAfrikaans #LouiseVolschenk

