Wêreldwys | Nog ’n oliekrisis op hande? | Maroela Media

Wêreldwys | Nog ’n oliekrisis op hande? | Ep. 103

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans oor die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste, die invloed daarvan op olie-uitvoere en ’n internasionale oliekrisis wat heel moontlik voorlê. Daar was verskeie politieke verwikkelinge in Europa en Kanada vry na die EU.

Kyk al die vorige episodes hier: https://www.youtube.com/playlist?list=PLoZHkQnQqETBwaskfbl2bJerpQVJ49MqS

#MaroelaMedia #Wêreldwys #nuus #JacoKleynhans #Iran