Stoepkuiers | Nádine kyk terug op 30 jaar | Maroela Media

Stoepkuiers | Nádine kyk terug op 30 jaar

Sy vertel op Maroela Media se stoep hoe sy die afgelope drie dekades in die musiekbedryf genavigeer het, watter impak kindermusiek op haar loopbaan gehad het en hoe sy die volgende 30 jaar wil aanpak.

#MaroelaMedia #Nadine #Stoepkuiers