
Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101
In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela en wat dit vir die wêreld se oliemark en magsbalans kan beteken. Intussen wys China toenemend sy teenwig teen Westerse invloed deur strategiese bondgenootskappe in die Ooste te versterk.
00:00 Reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela
11:16 Chinese terugdruk teen die Weste
17:44 Spanning tussen Duitsland en Rusland verhoog
22:38 Ysland moet besluit oor Europese Unie
25:42 Beslissende verkiesing in Duitsland
30:25 Wat sê ʼn mens oor Iran?
#MaroelaMedia #Wêreldwys #Jaco Kleynhans

